• Ultra Marathon
  • Half Marathon
  • Trail Run
  • Fun Runs
  • International Friendship Run
  • Expo
  • Mini Marathon Series
  • Medical
  • Training
  • Blue Number Club
  • Charities / TOMI
  • Runners Village
  • Athletics Clubs
  • Gazebos
  • Road Closures
  • Supporters Guide
  • Accommodation
  • Tourism & Travel
Home >> Blog >> Guest Blogger >> “If you think you can, you can.” – Henry Ford

“If you think you can, you can.” – Henry Ford

  • Half Marathon
  • Training

KLIK HIER VIR AFRIKAANS

Races have a strange way of assuming a life of their own. Sometimes you exceed your wildest dreams, and sometimes dreams turn into nightmares. Not even elite athletes are exempt. All too often, you read about a wild card entry trouncing the favourites. Or a sure-fire winner who only had to arrive to win on past performances – but fell by the wayside.

It makes you wonder whether you run with your legs or your head. A previous running coach used to say that you run the first half of Comrades with your legs, and the second half with your mind. Roger Bannister proved this in May 1954 when he became the first man to break the 4 min barrier for the mile (1600m) – a feat considered impossible for the human body by experts.

Just 46 days later another runner did it. Why? He knew it was possible. Now men run the distance 17 seconds faster.

The interesting thing about Bannister’s incredible performance is that he was a junior doctor and had very little time to train. Apparently he used visualisasion before the epic race to convince himself that he could be victorious.

Does this ring true for your preparation of the OMTOM? Too busy and too little training? If you despair that your goals are unrealistic, think again. If Roger Bannister could do the seemingly impossible, so can you.

Take a few minutes each day to see yourself at the start: confident, relaxed and strong. Imagine how you’re steaming out of Southern Cross Drive undeterred, and how you victoriously cross the line with the right time on your watch.

That’s what I’ll be doing – for sure.  


“As jy dink jy kan, kan jy”- Henry Ford

Wedrenne het die vreemde manier om ‘n lewe van hul eie aan te neem. Soms oortref jy jou stoutste verwagtinge en soms duik jy lelik in die hek. En elite handlopoers word nie uitgesluit nie. Hoeveel keer lees jy nie van ‘n buiteperd wat die gunstelinge in die stof laat byt nie? Of iemand wat bloot moes opdaag om die wedren op grond van vorige vertonings te wen en dan heel uitval.  

Dit laat jou wonder of jou kop of jou spiere jou aandryf. ‘n Vorige hardloopafrigter het altyd gesê dat jy die eerste helfte van Comrades met jou bene hardloop; die tweede helfte hardloop jy met jou kop. Roger Bannister het dit in Mei 1954 bewys toe hy die eerste geword het om ‘n myl (1600m) in onder vier minute te hardloop. Iets wat die kundiges gesê het onmoontlik vir die menslike liggaam is.

46 dae later doen ‘n volgende hardloper dit. Hoekom? Hy het geweet dis moontlik. Nou hardloop mans hierdie afstand in 17 sekondes vinniger.

Die interessante ding van Roger Bannister se verstommende vertoning was dat hy ‘n junior dokter was en bitter min tyd gehad het vir oefen. Hy het voor die tyd blykbaar visualisering gebruik om hom te oortuig dat hy seëvierend deur die lint kan bars.

Klink dit bietjie soos jou voorbereiding vir die OMTOM? Te besig en te min oefening? As jy teen hierdie tyd voel dat jou mikpunt totaal onrealisties is, dink weer. As Roger Bannister kon doen wat as onmoontlik gereken is, kan jy ook.

Neem elke dag ‘n paar minute en sien jouself by die wegspring; vol selfvertroue en sterk. Sien hoe jy selfversekerd teen Southern Cross Rylaan uitstoom en sien jou onder die wennersboog harloop met die regte tyd op jou horlosie.

Ek gaan vir seker.

Sharing